Ken Follett

Kenneth Martin Follett
Ken Follett in 2007
Gebore5 Junie 1949
NasionaliteitVlag van Wallis Wallis
BeroepSkrywer

Kenneth Martin Follett, CBE, FRSL[1][2] (* 5 Junie 1949 – ) is 'n Walliese skrywer van spanningsfiksie en geskiedkundige romans.

Daar is reeds meer as 160 miljoen kopieë van sy werk verkoop[3]

Baie van sy boeke was ook bo-aan die topverkoperlyste. Baie van sy boeke het byvoorbeeld in die VSA die no. 1 posisie op die New York Times topverkoperslys gehaal, insluitende Edge of Eternity, Fall of Giants, A Dangerous Fortune, The Key to Rebecca, Lie Down with Lions, Triple, Winter of the World, en World Without End.[4]

  1. http://www.itv.com/news/2018-06-08/ken-follett-proud-to-be-made-cbe-for-work-i-love/
  2. https://rsliterature.org/fellow/ken-follett/
  3. "Ken Follett - Master Storyteller and Best-Selling Author" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020.
  4. "Ken Follett: New York Times List of Number One Best Sellers" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 November 2019. Besoek op 27 Maart 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search